NewsNews

Stewige verhogings in die petrolprys verwag

Stewige verhogings in die petrolprys verwag

Volgens data van die sentrale energiefonds kan Suid-Afrikaanse motoriste in Februarie stewige verhogings in die petrolprys verwag.

 

Die publikasie Businesstech sê dié data wys ‘n onderverhaling in pryse in alle soorte brandstof met verhogings wat oral verwag word. Die geskatte verhogings is:

  • Petrol 95: ‘n Verhoging van 78 sent per liter;
  • Petrol 93: ‘n verhoging van 79 sent per liter;
  • Diesel 0.05%: ‘n verhoging van 60 sent per liter;
  • 005%: ‘n Verhoging van 60 sent per liter;
  • Parafien: ‘n Verhoging van 62 sent per liter.

Dié vooruitskattings kan egter steeds verander soos inligting deur die loop van die maand beskikbaar word.

 
https://carletonvilleherald.com/40977/stewige-verhogings-in-die-petrolprys-verwag/
 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button