NewsNews

Skole open nou eers later

Skole open nou eers later

 

  Skole sal nou eers op 15 Februarie vanjaar heropen na die Desember-vakansie. Daar is vanoggend amptelik bekendgemaak dat die aanvanklike datum vir die opening van skole wat 27 Januarie sou wees, nou met 2 weke uitgestel word.

Kleuterskole het egter reeds weer heropen vir die nuwe jaar en is kleuterskole in Parys ook reeds aan die gang 

 

Wat die datum vir die bekendmaak van matriekuitslae betref, bly dit onveranderd en sê die onderwysdepartement 80% van nasienwerk is voltooi.    

 

Related Articles

Back to top button