Baie dankie aan elkeen wat die boodskap gedeel of help soek het. Bliksem, die worshondjie wat aan epilepsie ly en op 5 Januarie soek geraak het in Parys, is gekry. ‘n Lid van die publiek het hom om 11:50 gekry waar hy onder ‘n karavaan in hul woonkompleks geskuil het.