NewsNews

Bliksem is weg – asseblief help!

    R1000 beloning vir die suksesvolle terugvind van Bliksem!!!!   Help ons asseblief om hom te kry!!   Hierdie worshondjie met die naam van Bliksem is Dinsdagoggend 5 Januarie om 10:00 die laaste keer gesien. Hy het uitgekom in Van der Bank Ave / Van Coller Straat   Hy ly aan epilepsie en kan …

 

 

R1000 beloning vir die suksesvolle terugvind van Bliksem!!!!

 
Help ons asseblief om hom te kry!!
 
Hierdie worshondjie met die naam van Bliksem is Dinsdagoggend 5 Januarie om 10:00 die laaste keer gesien. Hy het uitgekom in Van der Bank Ave / Van Coller Straat
 
Hy ly aan epilepsie en kan nie alleen wees nie. Boonop is hy nuut in Parys en ken nie die dorp nie, sê sy eienaar Johanelle Botha. 
 
 Hy is gemerk met ‘n mikroskyfie met Johanelle se broer se telefoonnommer. 
 
Asseblief help om hom veilig terug te kry by sy eienaar. As jy hom sou sien of weet waar hy is skakel  082 498 7115
 

Related Articles

Back to top button