NewsNews

Jy gaan sonder krag sit Woensdag

Jy gaan sonder krag sit Woensdag

     

 

Volgens ‘n kennisgewing van Eskom aan die Ngwathe munisipaliteit sal kragvoorsiening na Parys Woensdag 6 Januarie onderbreek word vir onderhoudswerk by die Eskom-substasie.

Dit beteken dat kragtoevoer vir Parys onderbreek sal word  op Woensdag 6 Januarie tussen 07:00 tot 18:00. 

Die onderbreking is noodsaaklik ter wille van instandhoudingswerk, en moet alle kragpunte en elektriese installasies  gedurende die onderbrekingsperiode  as lewendig beskou word, omdat kragtoevoer enige tyd deur die dag weer herstel kan word.

 

 

Related Articles

Back to top button