NewsNews

Onthou jy kan nog bloed skenk dié week.

Jy kan 'n verskil maak!

 

Parysenaars kan vandag, 30 Desember, asook môre, 31 Desember nog vir oulaas hierdie jaar bloed skenk.

Die mobiele skenkerskliniek is vandag by Checkers Parys  van 11:00 tot 17:00.

Môre is die skenkerskliniek by Checkers van 10:00 tot 15:00.

Elke skenker sal ‘n geskenk van waardering van die bloeddiens ontvang.

Help asseblief om ‘n verskil te maak in bloedvoorraad wat tans kritiek laag is.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button