NewsNews

Sal jy help om n boks te pak om ook ander die vreugde van Kersfees te gee?

Pak n boks vir Kersfees

 

Kersfees gaan oor baie meer as net n boom en presente. Dit gaan ook oor gee. Om iets van die vreugde en genade boodskap van Kersfees te gee

Jy kan help om n boks vol omgee-bederfies te pak vir hulle in Parys wat andersins nie iets onder die kersboom sou he nie

Daar kort nog dringend bokse vir

8 vroue en mans.
11 jaar oue seun en dogter
12 jaar oue dogter
1.5 jaar oue seuntjie
17-jarige dogter x2
Vul met eetgoed, seepgoed en iets mooies

So kan jy deel wees van die hart boks projek

Jy kan bederf bokse aflaai by Mirabel gastehuis, 5 De Villiersstraat of skakel 082 881 5210.

Related Articles

Back to top button