NewsNews

Kyk wat gebeur in en om Parys

Kyk wat gebeur in en om Parys

 

Desember

* 12-23 – Parys Kersmark, NG Parys-Wes kerksaal

* 23 – Kersliedere onder die sterre vanaf 18:00 op die boomryke terrein van die NG-gemeente Parys-Wes. Francois en Elizabeth Fourie sal die sang lei. Bring jou piekniekmandjie, stoel en kom ’n bietjie vroeër sodat jy saam kan piekniek hou voor die sang begin. Onthou ook jou masker.

2021

Januarie

* 8-10 SAWMGA Qualifier Februarie

* 2 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader

* 5-6 Take Two Genetics Boerbok veiling

* 6-7 Sanesa Saddle Seat Qualifier

Maart

* 2 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader

* 5-6 Out of Africa Meatmaster veiling April

* 6 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader

* 7-10 Horse & Wine Festival Friesian Show

* 15 Droughtmaster veiling SHM

Mei

* 4 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader

* 15-16 Saddle Seat Sanesa Qualifier

* 27 Brangus veiling

Junie

* 2 Sale of Roses Brahman veiling

* 5 Dorrland Meatmaster veiling

* 17 Drakensberger veiling

* 19-20 Saddle Seat Sanesa Qualifier

* 25 Jun – 1 Jul – Elite SAWGMA Event

Julie

* 6 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader

* 8 Beefmaster Veiling

* 17 Boran Veiling

Augustus

* 3 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader

* 4-7 SAQHA * 14-15 Saddle Seat Sanesa Nationals

* 21 Droughtmaster veiling

September

* 6-10 ALE

* 11 Brahman Veiling

* 23 Sept – 1 Okt SAWMGA Nationals

Oktober

* – 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader

Parys Museum sal gesluit wees oor die Feesseisoen en net op spesiale versoek of vir klein groepe oop wees. Reëlings moet egter vooraf getref word met Diane by 071 3880 446. Onthou om datums van gebeure vir 2020 sowel as 2021 na 060 690 7591 te WhatsApp of stuur e-pos na gazettenuus@gmail.com  

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button