CommunityNews

Kersliedere onder die sterre

Kersliedere onder die sterre

Kom sing saam Kersliedere onder die sterre op Woensdag, 23 Desember om 18:00, op die boomryke terrein van die NG-gemeente Parys-Wes.
Die bekende sangpaar, Francois en Elizabeth Fourie, sal die sang lei.
Bring jou piekniekmandjie, stoel en kom ’n bietjie vroeër sodat jy saam kan piekniek hou voor die sang begin. Onthou jou masker. Bring die hele gesin en geniet die samesang.

 

Related Articles

Back to top button