CommunityNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Kyk wat gebeur in jou dorp

November: 26

– Parys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) algemene jaarvergadering om 18:00 by NG Parys-Suid. Almal welkom.  

Desember

11 & 12 – Parys Nagmark 17:00 tot laat in Breëstraat, Lekker kos, lekker koop en lekker kuier. 

* 12-23 – Parys Kersmark, NG Parys-Wes.

* 23 – Kersliedere onder die sterre vanaf 18:00 op die boomryke terrein van die NG-gemeente Parys-Wes. Francois en Elizabeth Fourie sal die sang lei. Bring jou piekniekmandjie, stoel en kom ’n bietjie vroeër sodat jy kan saam piekniek hou voor die sang begin. Onthou ook jou masker. 2021  

Januarie

* 8-10 – SAWMGA Qualifier  

Februarie

* 5-6 – Take Two Genetics Boerbok Veiling

* 6-7 – Sanesa Saddle Seat Qualifier  

Maart

* 5-6 – Out of Africa Meatmaster veiling  

April

* 7-10 – Horse & Wine Festival Friesian Show

* 15 – Droughtmaster veiling SHM  

Mei

* 15-16 – Saddle Seat Sanesa

* 27 – Brangus Veiling  

Junie

* 2 – Sale of Roses Brahman Veiling

* 5 – Dorrland Meatmaster Veiling

* 17 – Drakensberger Veiling

* 19-20 Saddle Seat Sanesa Qualifier

 

Related Articles

Back to top button