NewsNews

Taalvaardighede getoets en geslyp

Taalvaardighede getoets en geslyp

Die Junior en Senior Nasionale Afrikaanse Olimpiade word jaarliks aangebied om leerders se tegniese taalvaardighede te toets en te slyp. Vanjaar het die Parysenaars uitstekend presteer. Anné Kruger behaal ‘n 4de plek in die Vrystaat en ‘n gesamentlike 15de plek op nasionale vlak. Jurgen Benade behaal ‘n 5de in die Vrystaat en ‘n gesamentlike 16de plek nasionaal. Verder behaal Genevieve Croeser en Amé van Wyk gesamentlik ‘n 8ste plek en die Vrystaat, en Michelle Botes ‘n 12de plek. Al die leerders is leerders van Hoërskool Parys.

* Die Junior Afrikaanse Olimpiade is vanjaar afgestel.

Related Articles

Back to top button