News

Gebede dra dokterspaar

So gaan dit nou met dr. Eugene en sy vrou Lera

Gebede is wat dr. Eugene Campher en sy vrou Lera die afgelope drie maande gedra het nadat beide baie kritiek siek in die hospitaal opgeneem is.

Dr. Eugene is gister, Vrydag 16 Oktober, ontslaan, maar ook vir hom is dit nog ‘n baie lang pad na herstel met ‘n tuis rehabilitasieprogram wat hy sal moet volg.

Dokters hoop om Lera wat tans nog in die intensiewe sorgeenheid is, binne dae na ‘n gewone saal te kan oorplaas.

Dankie aan elkeen wat so getrou boodskappe stuur en die egpaar in hul gebede opdra.

Die egpaar het baie diep in Parysenaars se harte gekruip sedert dr. Eugene sy spreekkamer op 1 November verlede jaar in Parys oopgemaak het.

Related Articles

Back to top button