News

Skoolkalender vir 2021 bekend

Skoolkalender vir 2021 bekend

Die 2021-skoolkalender is bekendgemaak en sal strek van 27 Januarie tot 8 Desember
Onderwysers sal egter reeds op 25 Januarie aanmeld en op 10 Desember hul laaste werksdag vir die jaar hĂȘ.

Die kwartaaldatums lyk dan as volg
Kwartaal 1: 27 Januarie – 31 Maart 2021
Kwartaal 2: 13 April – 25 Junie 2021
Kwartaal 3: 13 Julie – 23 September 2021
Kwartaal 4: 5 Oktober tot 8 Desember 2021

Related Articles

Back to top button