News

Woordeloos!

Woordeloos!

 

Selfs die padtekens in Wesstraat het nie meer woorde vir die toestand van Parys se strate met slaggate wat jou koes-koes van punt A na punt B neem. Naas die slaggate wek die sigbaarheid van padtekens al vir jare groot kommer. Van die tekens is weg, versteek agter bome of kan eenvoudig nie meer gelees word nie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button