NewsNews

So lyk Eskom beurtkrag vir die week

Hou jou maar reg vir nog beurtkrag

 

Suid-Afrikaners kan hulle regmaak vir minstens nog drie dae se beurtkrag het Eskom vandag gewaarsku.

Daar word Maandagoggend weggespring met fase 1 beurtkrag vanaf 08:00 tot 16:00. Daarna sal oorbeweeg word na fase 2 landwye Eskom beurtkrag tot 22:00.

Dieselfde patroon van aanvanklik fase 1 en dan om 16:00 fase 2, sal ook geld vir Dinsdag en Woensdag.

Wat beteken dit vir Parys:

Maandag 7 September – Geen Eskom beurtkrag

Dinsdag 8 September – 06:00-08:30 

Woensdag 9 September – 12:00-14:30 

Hou asseblief in gedagte dat dit die scenario tans is maar dat Eskom te enige tyd na ander fases kan oorskakel. 

Hou ook in gedagte dat hierdie die landwye Eskom beurtkragtye is, en nie die Ngwathe munisipale rotasie beurtkragtye nie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button