News

Oor kinders en maskers dra

Dit is wat jy moet weet

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) meen die Covid-19 pandemie kan binne 2 jaar verby wees. Ook die destydse Spaanse griep wat 50 miljoen lewens ge-eis het, was binne twee jaar verby.

Maar terwyl die virus nog met ons is en jy steeds ‘n masker in die openbaar moet dra, is dit wat jy moet weet oor kinders en maskers dra, veral met meeste leerders wat reeds terug is by die skool:

Die WGO se riglyne bepaal tans dat kinders ouer as 12 jaar ‘n masker behoort te dra. Kinders onde 6 hoef nie ‘n masker te dra nie.

Faktore waarna gekyk word vir die dra van maskers by kinders, sluit in:

  • Die infeksiekoers in die kind se omgewing
  • Of die masker gereeld vervang en skoongemaak kan word.
  • Of daar volwasse toesig is wanneer die kinders die maskers dra.
  • Of hulle die masker veilig kan gebruik.
  • Of die kind in kontak met bejaardes is veral waar daar onderliggende siektetoestande is.

 

 

 

Related Articles

Back to top button