NewsNews

Dokterspaar steeds ernstig siek

Dokterspaar steeds ernstig siek

Dr. Campher, en sy vrou Lera, wat in ‘n kort tydjie diep in die harte van Parys se mense gekruip het, is steeds beide baie ernstig siek in die Milpark-hospitaal se intensiewe sorgeenheid.

Vanoggend (24 Augustus) was daar wel nuus van effense verbetering in beide se toestand.

 

Dankie vir elke boodskap en gebaar van omgee van sovele wat die egpaar in gebede opdra.

 

 

   

Related Articles

Back to top button