NewsNews

Daar’s weer geleentheid vir bloed skenk

Jy kan die week weer bloed skenk

Parysenaars wat in Junie bloed geskenk het, kry weer geleentheid om op Dinsdag 25 Augustus bloed te skenk in die Hervormde kerksaal, h/v Loop- en Paulsenstraat, tussen 11:00 en 18:00.

 

Dié bloedskenk geleentheid is dan ook die laaste vir Augustus.

 

Dankie aan elke bloedskenker  wat met die vorige skenkingsgeleentheid bygedra het om 169 eenhede bloed vir die Suid-Afrikaanse Nasionale  Bloeddiens te kon insamel.  

 

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button