NewsNews

Ouma hekel vir knie-operasie

Ouma hekel vir knie-operasie

Filanda skryf: My ouma moet baie dringend vir ‘n knie-operasie gaan. Ouma het nie ‘n mediese fonds nie. Die staat kan haar ook nie nou help nie, omdat hulle agter is met operasies en ook omdat hulle dit nie as nood beskou nie, maar my ouma kan skaars loop. Ons het gedink om vir haar ‘n mediese fonds te kry, maar omdat ouma reeds in haar 70’s is en baie lank gelede ‘n mediese fonds gehad het, is haar maandelikse bedrag astronomies vir iemand wat net ‘n staatspensioen ontvang. Ons het toe gedink om vir haar ‘n fondsinsameling te doen. Sy hekel hierdie mooi doilies -️ iets wat jy nie meer regtig vandag kry nie. Die prys per doilie is tussen R30 en R50. As julle graag ‘n bestelling wil plaas, kan julle my by 072 450 9270 of vir tannie Petra by 084 695 8954 kontak.
 
https://vaalweekblad.com/71299/ouma-hekel-vir-knie-operasie/
 
 
 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button