News

Ramaphosa: Eindstreep nog nie in sig

Ramaphosa: Eindstreep nog nie in sig

In sy weeklikse nuusbrief het president Cyril Ramaphosa vanoggend geskryf dat die eindstreep nog nie in sig is vir Suid-Afrika nie.

Hy maan dat Suid-Afrikaners waaksaam moet wees al is daar verslapping in inperkingsregulasies met die hele land wat vandag om middernag na vlak 2 beweeg.

Die president waarsku dat ons nog ”kniediep” in die middel van ‘n pandemie is met die land wat steeds die vyfde meeste gevalle van Covid-19 in die land het. Hy sê daar is altyd ‘n kans dat infeksies weer kan toeneem en noem dan Nieu Zeeland a voorbeeld.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button