NewsNews

Onthou jy kan vanoggend by dié punte bloedskenk

Mobiele skenkersentrum in die dorp

Onthou die Suid-Afrikaanse Nasionale  Bloeddiens se mobiele skenkerssentrum is van vandag, Dinsdag 11 Augustus tot Donderdag 13 Augustus in die dorp by die Palm Gate sentrum, h/v Buiten- en Waterstraat. Jy sal hier kan bloedskenk van 11:00 tot 18:00.

Die doelwit is om 150 eenhede bloed in te samel.

Onthou asseblief dat daar ook steeds vandag, 11 Augustus, soos gewoonlik by die Hervormde Kerk se kerksaal, h/v Loop- en Paulsenstraat in Parys bloed geskenk kan word  vanaf 11:00 tot 18:00.

Daar wag ‘n verrassing op elke bloedskenker as blyk van waardering vir die onbaatsugtige daad om bloed te skenk vir ander in nood.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button