NewsNews

Vaal treur na nog ‘n graad 12 leerder sterf

Vaal treur na nog ‘n graad 12 leerder sterf

“Dit is met groot hartseer dat ons u kan meedeel dat een van ons graad 12 leerders, Shelby van Wyk, gister in ‘n ongeluk oorlede is” het die skool op sy Facebookblad gesê.
“Baie sterkte vir al sy vriende, onderwysers en familie in die tyd. Bid asseblief vir vertroosting vir elke persoon. Ook vir Jané Vorster wat ook ernstig seergekry het en tans in Unie hospitaal Alberton opgeneem is. Mag ons Vader met elkeen wees,” lees die boodskap.
Verskeie boodskappe van medelye en simpatie het reeds op die blad begin instroom.

Die hartseer herhinnering dat ‘n kosbare lewe weggeneem is. Foto: Chase

Vaal treur na nog ‘n graad 12 leerder sterf

 

Related Articles

Back to top button