NewsNews

SA nou 4de met meeste nuwe gevalle

Suid-Afrika tel nou onder die lande met die meeste nuwe bevestigde gevalle van Covid-19. Dit is aldus die Johns Hopkins Universiteit wat die koers bepaal deur te kyk na die aantal nuwe gevalle wat aangemeld word per 100 000 van die bevolking. Gebaseer op Dinsdag 14 Julie se syfers is Amerika eerste op die lys …

Suid-Afrika tel nou onder die lande met die meeste nuwe bevestigde gevalle van Covid-19.

Dit is aldus die Johns Hopkins Universiteit wat die koers bepaal deur te kyk na die aantal nuwe gevalle wat aangemeld word per 100 000 van die bevolking.

Gebaseer op Dinsdag 14 Julie se syfers is Amerika eerste op die lys met die meeste nuwe gevalle, gevolg deur Indië, Brasilië en dan Suid-Afrika.

Onder die 20 lande met die hoogste sterftesyfer is SA egter nog 18de op die lys met ‘n 1,4% sterftesyfer.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button