News

Verkeer neem toe in dorp se strate

Geen ongewone gesig nie

Net hier in Parys kry jy gereeld dié gesig van ongewone voetgangers – van beeste tot skape.

 

Dalk ‘n geval van die gras is groener anderkant die draad of is dit nou  anderkant die pad?

Die foto is Maandagmiddag in Philipstraat naby die biblioteek geneem en moes motoriste flink uitswaai vir die drie maats wat heen en weer oor die pad beweeg het om groenigheid in tuine te soek.

 

 

 

Related Articles

Back to top button