News

Dele van Gauteng loop ook deur onder beurtkrag

Dele van Gauteng loop ook deur

Dit is nie net Parys wat swaar trek onder rotasie beurtkrag nie. Dele van Gauteng het van verlede week af ook deurgeloop onder beurtkrag nadat Eskom ingegryp het om die kragnetwerk te beskerm teen skade as gevolg van onwettige kragverbindings en ander vorms van diefstal.

Intussen het Eskom laat blyk  dat sou daar beurtkrag wees dié winter, dit volgens die kragreus se berekenings moontlik beperk sal wees tot drie dae laat in Julie.

Kragverbruik het wel toegeneem sedert vlak 3 van inperking en het Eskom verlede week van tyd tot tyd gewaarsku mense moet krag spaar.

 

Related Articles

Back to top button