![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2020/05/caution-2-3-4.gif)
Die Zamdela polisiestasie in Sasolburg isweer sedert gisteraand ten volle operasioneel nadat ook diĂ© stasie tydelik gesluit moes word toe ‘n polisiebeampte vroeĂ«r positief getoets het vir Covid-19.