NewsNews

President sê vanaand oor kerke

President sê vanaand oor kerke

President Cyril Ramaphosa sal vanaand om 19:30 met Suid-Afrikaners praat oor hoe kerke sal funksioneer tydens vlak 3 van inperking.

Dit is vandag reeds 61 dae sedert die nasionale staat van inperking in die land aangekondig is, en staan die land se infeksiesyfer nou op 23 615 met 481 sterftes.

Die Wes-Kaap het steeds die hoogste infeksiesyfer met 15 396 gevalle.

Related Articles

Back to top button