Nuwe riglyne wat vandag, Donderdag 14 Mei aangekondig is, bepaal nou dat alle aanlyn kleinhandel toegelaat word terwyl die land nog in vlak 4 van inperking is, MAAR dit is steeds ‘n nee vir sigarette en drank, waarvan die verkoop van hierdie produkte nie onder vlak 4 regulasies toegelaat word nie.
Selfs tydens Woensdagaand 13 Mei se toespraak van president Cyril Ramaphosa was daar ook steeds geen duidelikheid oor wat vlak 3 inperkingsregulasies vir die verkope van drank en sigarette sal inhou nie. Die verwagting is dat groot dele van die land teen einde Mei na vlak 3 inperking sal beweeg.
You can read the full story on our App. Download it here.