NewsNews

Hoedeparade help om van stil-ure pret ure te maak

So bly Najaarsrus se bejaardes besig

Die alleenheid tydens inperking is een van die swaarste dinge waarmee bejaardes nou moet saamleef met geen besoeke van familie en vriende wat ontvang kan word nie.

Maar by Najaarsrus Tuiste vir Bejaardes sorg personeel dat stil-ure pret ure word met allerlei aktiwiteite waarmee die bejaardes besig gehou word om seker te maak dat daar nog iets is waarna hulle kan uitsien, ten spyte van die afstand tussen hulle en hul geliefdes.

So is daar verlede week hoede parade gehou en is die kreatiwiteit terdeƫ geniet.

Related Articles

Back to top button