News

Onderwys ministers praat nou eers later

Onderwys ministers praat nou eers later

Ministers Angie Motshekga (Minister van Basiese Onderwys) en Blade Nzimande  (Minister van Hoër Onderwys) se nuuskonferensie wat om 10:00 vanoggend, Donderdag 30 April gehou sou word om te sê hoe nou gemaak met die heropening van skole en universiteite is weer uitgestel, en sal nou eers om 16:30 gehou word om te sê wat die minister in hul onderskeie protefeuljes gedoen het rakende Covid-19 inperking.

 

 

Related Articles

Back to top button