NewsNews
Onnies en leerders gaan moet wag tot Woensdag
Onderwysers en leerlinge wag steeds om te hoor wat die pad vir hulle vorentoe is. Hoewel daar aanvanklik gesê is dat die onderwysdepartement, Maandag 27 April sou sê hoe beplan word om skole en universiteite weer te heropen, is daar vandag aangekondig dat die departement nou eers môre, Woensdag 29 April, ‘n voorlegging aan parlementslede …
Onderwysers en leerlinge wag steeds om te hoor wat die pad vir hulle vorentoe is.
Hoewel daar aanvanklik gesê is dat die onderwysdepartement, Maandag 27 April sou sê hoe beplan word om skole en universiteite weer te heropen, is daar vandag aangekondig dat die departement nou eers môre, Woensdag 29 April, ‘n voorlegging aan parlementslede sal maak oor hoe gemaak met skole en universiteite tydens nasionale inperking.
Woensdag se mediakonferensie word vir 10:00-12:00 beplan.