Onthou dat meeste banke ook nou tydens grendeltyd hul bankure aangepas het, en dat verdere aanpassings moontlik mag volg wanneer die land op 1 Mei van vlak 5 inperking na vlak 4 inperkingsregulasies sal beweeg.
Tot dan is die ure vir banke in Parys tans as volg:
Nedbank
Maandag tot Vrydag 09:00-15:00
Saterdag 09:00-12:00
Capitec
Maandae tot Vrydae 09:00-16:00
African Bank
Maandae tot Vrydae 09:00-17:00
Saterdae gesluit
Standard Bank
Dinsdae en Donderdae 09:00-12:00
FNB
Maandae tot Vrydae 09:00-15:30
Saterdae gesluit
Absa
Maandae tot Vrydae 09:00-15:00
Saterdae gesluit
Alle banke het veiligheidsmaatreëls in plek om die veiligheid van personeel en kliënte te verseker. Maak asseblief seker dat jy hierdie veiligheidsmaatreëls nakom en respekteer, en dra verkieslik ‘n masker wanneer jy buite jou huis moet beweeg vir noodsaaklike dienste en aankope.