News

Boer skenk 30 ton aartappels

Boer skenk 30 ton aartappels

Volgens Oosthuysen word daar saam met  nie-regeringsorganisasies en raadslede van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit gewerk om te identifiseer waar daar ’n behoefte in die gemeenskap bestaan.

Van die aartappels is reeds in sakkies verpak en uitgedeel.

Volgens Oosthuysen is daar tans ‘n groot behoefte in die gemeenskap. “Jou hart breek as jy sien wat hier aangaan,” sê hy.

Mense wat wil help om verligting te bied aan armes word versoek om met Oosthuyen in verbinding te tree by hennieo@midvaal.gov.za

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button