News

Munispale kantore oop

Munispale kantore oop

Onthou dat jy gedurende die inperkingstyd steeds kragaankope kan doen by die onderskeie aankooppunte, asook by die munisipale kantore.
Omdat daar geen betaalvakansie aangekondig is vir munisipale dienste nie, beteken dit ook dat jy steeds verantwoordelik is om jou munisipale diensterekening te betaal. Die munisipale kantore is oop elke weekdsdag van 08:00 tot 13:00.
Alle noodsaaklike munisipale dienste insluitend vullisverwydering word ook steeds gelewer.

Related Articles

Back to top button