News
Sterftesyfer styg
Suid-Afrika se Covid-19 sterftesyfer staan nou op 11. Die jongste twee sterfgevalle was ‘n 82-jarige vrou en 86-jarige man onderskeidelik. Daar is nou 1 655 postief getoetsde gevalle in SA Per provinsies lyk dit so: Gauteng – 704 Wes-Kaap 454 Vrystaat – 87 Oos-Kaap 31 Limpopo 19 Mpumalanga 18 Noordwes 11 Noord-Kaap 9 Wêreldwyd …
Suid-Afrika se Covid-19 sterftesyfer staan nou op 11. Die jongste twee sterfgevalle was ‘n 82-jarige vrou en 86-jarige man onderskeidelik.
Daar is nou 1 655 postief getoetsde gevalle in SA
Per provinsies lyk dit so:
Gauteng – 704
Wes-Kaap 454
Vrystaat – 87
Oos-Kaap 31
Limpopo 19
Mpumalanga 18
Noordwes 11
Noord-Kaap 9
Wêreldwyd is reeds 1,3 miljoen mense met die virus besmet en 69 479 mense het gesterf.
Terselfdertyd het daar oor die wêreld ook al 260 484 mense van die virus herstel.
Wêreldsyfers lyk so:
Amerika 337 620
Spanje 131 646
Italië 128 948
Duitsland 100 123
Frankryk 93 780
Iran 58 226
Brittanje 48440
Turkye 27 069