NewsNews

Wees veilig, be safe, o bolokehe!

Hou moed!

  • ‘n Boodskap van Hoërskool Parys se VRL

Liewe Hoërskool Parys-medeleerders.
In hierdie moeilike tyd vir ons almal wil ons julle aanmoedig om julle beste te gee van julle kant af, want elkeen van ons bepaal ons eie sukses en dit is in ‘n tyd soos die wat ons elke liewe positiewe aspek daarvan moet raaksien en benut!
Hersien solank en maak seker jy het kwartaal 1 onder die knie en begin dan volstoom om vooruit te werk.
Vra enige tyd vir hulp, die hele leerlingraad is ook tydens hierdie tydperk bereid om n ekstra myl vir elke Patrys te stap!
Matrieks van 2020 en die res van die skool met n hart, hou moed!
“One day, we want to honestly say, we made it!!”

 

Menique Olivier, president van die VRL (foto bo) en Louwrens Vos, vise-president van die VRL (foto onder), wat vandeesweek in hul boodskap ook leerders aangemoedig het om moed te hou.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button