News

Vragmotors brand in Unitaspark

Vragmotors brand in Unitaspark

Volgens  Braam de Villiers, ’n buurman, het hy kort voor 10:00 ‘n harde slag gehoor en oor die muur gekyk.

Volgens hom blyk dit of een van die vragmotors ontplof het waarna die brand versprei het.

Dit was met die plasing van die berig nog nie bekend wat tot die brand gelei het.

Related Articles

Back to top button