NewsNews

Beurtkrag stel Valentynfilm een dag uit

Beurtkrag stel Valentynfilm een dag uit

Beurtkrag is die oorsaak dat die Valentynfliek  en–piekniek nie meer Vrydag, 14 Februarie by Cachetpark gehou word nie. Gelukkig is Potchefstromers nou al só gewoond aan ontwrigting dat hulle maklik daarby aanpas.

Die Valentyngeleentheid skuif nou na die tuin van die Gereformeerde Kerksaal, Bult op die hoek van Molen- en Borcherdstraat. Piekniekgangers word genooi om hulle eie piekniekmandjies te pak en komberse/stoele te bring. Die piekniek begin om 18:30 en die fliek net na 19:00 wanneer dit donker genoeg is. Die film is twee ure lank. Om te keer dat die muskiete jou in dié tyd wegdra, moenie muskietweerder vergeet nie.

Kliek op die skakel om ‘n voorskou van die film te sien: https://www.youtube.com/watch?v=692hOJq1KJE&t=10s

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button