News

Paartjie erg aangerand, van laaste R300 beroof

Paartjie erg aangerand, van laaste R300 beroof

Elsje Vermeulen van Vaalweekblad berig:

Die 51-jarige man is met ‘n serp verwurg en sy privaatdele  met ‘n skerp voorwerp gesny. Die 61-jarige vrou het harsingskudding opgedoen en haar oortrommel het ook glo gebars. Dit wil voorkom of albei erg geslaan en geskop was.

Die vroue het na die aanval tot by die plaaspad gestap om hulp te ontbied. Die man is in ‘n kritieke toestand na die hospitaal geneem.

Behalwe vir die man se houtwerktoerustig en hul selfone, is die paartjie van hul laaste bietjie kontant (sowat R300) beroof.

Hier is ‘n skakel na die oorspronklike artikel:  https://vaalweekblad.com/56351/paartjie-erg-aangerand-van-laaste-r300-beroof/

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button