CommunityNews

Kyk wat gebeur in Parys

Januarie 30 Januarie- 1 Februarie – Boerbok veiling, AfriDome, Parys. 31 – Evangelies Gereformeerde Kerk Parys verkoop pannekoek voor Pick n Pay. Februarie 1 – Hulp vir hangbrug-projek – Kom help verf en herstel weer ons dorp se erfenis met dié gemeenskapsprojek. Sien jou by die hangbrug in Parys vanaf 08:00 Saterdag. 1 – Hartelus …

Januarie
30 Januarie- 1 Februarie – Boerbok veiling, AfriDome, Parys.
31 – Evangelies Gereformeerde Kerk Parys verkoop pannekoek voor Pick n Pay.

Februarie
1 – Hulp vir hangbrug-projek – Kom help verf en herstel weer ons dorp se erfenis met dié gemeenskapsprojek. Sien jou by die hangbrug in Parys vanaf 08:00 Saterdag.
1 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys vanaf 09:00 tot 15:00.
1 – Kosmos Bejaardesorg bak pannekoek voor Pick n Pay.
7-9 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys.
10-12 – Boerbok-veiling, AfriDome, Parys.
14 – Valentynsete (Valentynsbal) ten bate van AM Oosthuizen Tehuis vir Bejaardes. Besprekings is noodsaaklik en kan gedoen word by 078 070 5200.
15 – Mengelmoes Mark oorkant Spar
21 – Amot bak pannekoek.
22 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys.
22 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Boran-veiling, AfriDome, Parys.
28 – Maak ‘n las – Die Winkel, Koffie-kuier-kafee, Gereformeerde kerksaal h/v Loop- en Van Collerstraat, 09:00- 11:00 en 16:00-18:00
29 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.
29 – Mengelmoes Mark oorkant Spar
29 – Blikkie vir ‘n Boer! Hierdie is ‘n uitdaging vir alle kerke, besighede, motorfietsklubs en individue om jul blikkies te bring en so ‘n bydrae te maak tot die droogtefonds ten bate van alle boere. Kom neem deel aan die wêreldrekord blikkies kos insamelingsprojek en fees by die Hervormde Kerk Parys se kerkterrein vanaf 09:00 tot 20:00. Vir navrae skakel Gerhard by 082 436 0501, of Hester by 084 516 9447.

Maart
3 – VLU vergader (Tema: Interieur)
6 – Wêreldbiddag vir Vroue, NG Parys-Suid 10:00
6 – NG Parys-Wes mini-basaar vanaf 17:00.
7 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys.
7 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
7 – Wêreldbiddag vir Mans, NG Parys-Suid 07:00.
13 – Kosmos Bejaardesorg bak pannekoek voor Pick n Pay.
14 – Mengelmoes Mark oorkant Spar.
16-18 – Bonsmara-veiling, AfriDome, Parys.
25-28 – Horse & Wine, AfriDome Parys.
28 – Mengelmoes Mark oorkant Spar.
28 – Echo Wynproe (bekend as die Vredefort Dome Wine Route), vanaf 10:00 tot 16:00. Meer as 25 wynplase wat by verskeie instansies in Parys gaan uitstal. Vir meer inligting skakel 083 646 3686 of stuur ’n e-pos na events@echopublishers.co.za

April
3 – Maak ‘n las – Die Winkel, Koffie-kuier-kafee, Gereformeerde kerksaal h/v Loop- en Van Collerstraat, 09:00- 11:00 en 16:00-18:00
4 – NG Parys-Oos bak pannekoek voor Pick n Pay.
4 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
7 – VLU vergader, Tema: Naaldwerk
11 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.
11- Mengelmoes Mark oorkant Spar
25 – Mengelmoes Mark oorkant Spar

Mei
1-3 – Dome Motorfietssaamtrek, Mimosa Tuine, Parys.
2 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00.
5 – VLU vergader, Tema: Welwillendheid
16 – Mengelmoes Mark oorkant Spar
22-24 – Sanesa Qualifier, AfriDome, Parys.
23 – Kosmos Bejaardesorg bak pannekoek voor Pick n Pay.
27-29 – Brangus-veiling, AfriDome, Parys.
30 – Mengelmoes Mark oorkant Spar.

Junie
4 – Evangelies Gereformeerde Kerk Parys verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
5-7 – Sale or Roses Brahmane, AfriDome, Parys.
6 – Hartelus mark by Egweni River Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
11-15 – Elite Western Games & Qualifier, AfriDome, Parys
13 – NG Parys-Oos bak pannekoek voor Pick n Pay.
18 – Drankensberger veiling, AfriDome, Parys.
22-27 – SA Boerperde, AfriDome, Parys.

Julie
3 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.
3-5 – Sanesa qualifier + SAWMGA Qualifier, AfriDome Parys.
4 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
7 – VLU vergader, Tema: Kreatiwiteit
7-9 – Beefmaster Veiling, AfriDome Parys.
10 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.
16-18 – Boran Veiling, AfriDome Parys.
17 – Kosmos Bejaardesorg bak pannekoek voor Pick n Pay.
20-25 – World Cup Saddlebred Horses, AfriDome, Parys.

Augustus
1 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
4 – VLU vergader, Tema: Pak jou tas (Toerisme)
4-8 – SAQHA, AfriDome, Parys.
14-16 – Sanesa Nationals, AfriDome, Parys.
15 – NG Parys-Oos bak pannekoek voor Pick n Pay.
22 – Droughtmaster Veiling, AfriDome, Parys.

September
1-5 – All Breed Expo (Brahmane), AfriDome, Parys.
5 – Hartelus mark by Egweni Loge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
10 – SA Vleismerino Veiling, AfriDome, Parys.
12 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.
18-22 – SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.

Oktober
3 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
3 – NG Parys-Oos bak pannekoek voor Pick n Pay.
6 – VLU vergader, Tema: Leefstyl (Gesondheid)
17 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.
24 – Skaapveiling, AfriDome Parys.
30 Oktober-1 November – Appaloosas, AfriDome, Parys.
31 – Kosmos Bejaardesorg bak pannekoek voor Pick n Pay.

November
7 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
14 – Kosmos Bejaardesorg bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – Alzheimer Ondersteuningsgroep bak pannekoek voor Pick n Pay.

Desember
5 – Hartelus mark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys, vanaf 09:00 tot 15:00.
19 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.

Lesers en instansies wat datums van gebeure vir die kalender vir 2020 het, sowel as alle kerke wat eredienstye wil laat publiseer, is welkom om die inligting deur te gee by (056) 817 2267.

 

 

Related Articles

Back to top button