NewsNews

Shosholoza Meyl tref bakkie op spoor

‘n Shosholoza Meyl-trein het vanaand, Saterdag 25 Januarie, ‘n stilstaande Toyota Hilux bakkie van ‘n student van die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus getref op die treinspoor naby Potch Dam. Wouter Pienaar van Potchefstroom Heral berig dat die bakkie op die treinspoor gestaan het toe die trein dit aan die passasierskant van die voertuig getref het. …

Wouter Pienaar van Potchefstroom Heral berig dat die bakkie op die treinspoor gestaan het toe die trein dit aan die passasierskant van die voertuig getref het.
Die bestuurder van die bakkie is beseer.
Dit blyk volgens ooggetuies dat studente voor hul eerstejaars koshuisdinee klaarblyklik foto’s by die treinspoor wou neem toe die ongeluk gebeur het. (bron: Potchefstroom Herald)

 

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button