News

Klein Juané Vrydag begrawe

Sy't hartspore getrap in baie harte.

Die begrafnisdiens van klein Juané Greeff sal Vrydag 17 Januarie om 11:00 vanuit die NG Kerk in Vredefort gehou word.

Juané  is Donderdagmiddag 9 Januarie net na 17:00 oorlede na ‘n frats motorongeluk op die gesin se plaas, Mooihoek, in die Vredefort-distrik.

Sy sou op 12 Februarie 2 jaar oud gewees het.

Ons innige medelye met haar ouers, past. Juan Greeff van die AGS-gemeente Vredefort, haar mamma Jani, en die familie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button