Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het die afgelope week sommer twee vlieĆ«Ā met een klap geslaan toe hulle ān vermeende inbreker vasgetrek en ān erf vol daggaplante ontdek het.
AfriForum-buurtwat is Dinsdag, 7 Januarie na ān moontlike huisbraak ontbied. Die buurtwaglede het ān verdagte in die omgewing van Koos de la Reystraat opgespoor en in hegtenis geneem. Hy is aan die SAPD oorhandig en ān saak van inbraak is teen die verdagte aanhangig gemaak.
Terwyl die buurtwaglede na die verdagte op soek was, het hulle ook op ān erf afgekom wat vol daggaplante was. Die polisie is daaroor in kennis gestel, wat die daggaplante verwyder het.
Ā āAfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het flink opgetree, wat bewys dat hulle vasberade is om misdaad in die dorp te bekamp,ā sĆŖ Dewet Ungerer, AfriForum se distrikskoƶrdineerder vir die Wes-Rand.
- Hoewel die konstitusionele hof in Suid-Afrika beslis het dat dit wettig is om dagga in jou woning te rook en ook ān bietjie te kweek vir persoonlike gebruik, is daar wel die gevaar dat indien jy te veel kweek jy as ān handelaar aangekla kan word, aangesien dit wel steeds teen die wet is om met dagga handel te dryf.