NewsNews

Oud-onderhoofseun sterf  ‘n dag voor sy matriekuitslae

Innige meegevoel aan sy familie en vriende.

 

Vaalweekblad verneem dat die jong motorfietsryer wat  op 7 Januarie  in ‘n botsing teen ‘n voertuig op die hoek van Hendrik van Eck- en Louis Trichardt-boulevard in Vanderbijlpark verongeluk het,  Ferdie Pieterse was.

Volgens Jan Naudé van Mystify Vaal Motorfietsklub was Ferdie verlede jaar een van Vereeniging Gimnasium se onderhoofseuns. Hy sou vandag sy matriekuitslae kry.

Vaalweekblad se innige meegevoel aan sy familie en vriende.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button