NewsNews

Hou maar jou oë oop – slange woelig in Parys

Slange woelig in die omgewing.

We Care waarsku inwoners om versigtig te wees met verskeie slange wat die afgelope paar weke in die dorp gevang moes word. Hieronder tel ‘n rinkhals wat Vrydagmiddag in ‘n erf in Vierdelaan gekry is,  ‘n pofadder wat verlede week gekry is, en ‘n Kaapse Kobra wat die week tevore gevang is. Aldrie baie giftig.

Dan was daar ook minstens vyf bruin huisslange wat gevang is.

Dit is veral na die reën en met baie mense wat nou hul erwe skoonmaak en bourommel verwyder, dat dié adders kop uitsteek.

Foto’s met erkenning aan We Care

Hoewel nie al die slange wat gekry is, inheems is aan hierdie gebied nie, moet onthou word dat slange soms onder meer saam met vragte of op ander maniere in ‘n gebied kan inkom.

Hier is van die inligting wat jy in gedagte kan hou van van die slange wat die mees algemeenste hier voorkom.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button