NewsNews

So is Geloftedag in Parys en die Koepel gevier

So is Geloftedag in Parys en die Koepel gevier

Verskeie Geloftefeesdienste is vanjaar weer in Parys en omgewing gehou.

Van die Verkenners van Parys Voortrekkerkommando het die voorreg gehad om Geloftediens by die Voortrekkermonument in Pretoria te kon bywoon. Daar is ook sommer van die geleentheid gebruik gemaak om ander historiese museums te besoek. Foto met erkenning aan Parys Voortrekkerkommando.

By die NG Moedergemeente  het die Parys Voortrekkerkommando ook hul deel gedoen met ‘n kranslegging en vlagpresentering. Ds. Francois van Tonder het die erediens gelei. Foto met erkenning aan die Parys Voortrekkerkommando.

Geloftefeesvieringe by die geskiedkundige 111 jaar oue DeWetsdrift Geloftefeesterrein in die Vredefort Koepel, groei jaar na jaar in bywoningsgetalle. Volgens die organiseerders van vanjaar se fees was daar nagenoeg 377  mense wat die verrigtinge bygewoon het. Daar is veral ook gefokus op die jeug. Prof. André Duvenage was die spreker, terwyl Juan Greeff die diens gelei het.

Related Articles

Back to top button