CommunityNews

Het jy die datums gedagboek?

Parys is beslis die plek om naweke te wees!

November:
22-23 – Potch Uithourit.
23 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – Die publiek word herinner aan die Parys Gemeenskap PolisiĆ«ring Forum (GPF) se algemene jaarvergadeing om 18:00 in die kerksaal van die NG-gemeente Parys-Wes.
30 – Come and experience an all-local Black Friday initiative by We do Deals on Heels with shopping till late in the main street of Parys. Not to be missed.
30 – Parys Flower Festival Flower Parade from 16;00
Desember:
1- Parys Power Boat Festival, Parys Golf & Country Estate from 10:00 see programme on p.4.
4 – Yummy Pancakes bak pannekoek
5-7 Saalperd-skou, AfriDome, Parys.
6 – Amot verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
7 – Hartelusmark by Egweni
14 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
14-23 – Parys Kuns- en Kersmark by Blikoortjies-perseel in Schilbachstraat, Parys.
Lesers en instansies wat datums van gebeure vir die kalender vir 2020 het, kan dit nou reeds deurgee by (056) 817 2267.

 

Related Articles

Back to top button