News

Vereeniging-man in mislukte kaping beseer

Aan al my vriende en familie in die Vaal-area, wees asseblief bitter versigtig in die omgewing van Habby & Lace. Ek was gisteraand op pad terug vanaf Vanderbijlpark na Drie Riviere toe kapers my by die verkeerslig probeer “hijack” het. Met genade en krag van Bo kon ek terugbaklei en myself verdedig en wegkom. Ja, …

Aan al my vriende en familie in die Vaal-area, wees asseblief bitter versigtig in die omgewing van Habby & Lace. Ek was gisteraand op pad terug vanaf Vanderbijlpark na Drie Riviere toe kapers my by die verkeerslig probeer “hijack” het. Met genade en krag van Bo kon ek terugbaklei en myself verdedig en wegkom. Ja, dis my eie skuld dat my venster oop was maar so leer ‘n mens natuurlik.

Ek bedank God daar bo dat Hy my beskerm het en veilig gehou het in hierdie oomblik van nood. Dankie aan almal vir hul omgee en bystand – ek waardeer dit opreg baie. Hierdie kon baie erger uitgedraai het. Ek is werklik so dankbaar dat God by my was.

Wees asseblief versigtig mense, ons lewe in ‘n land van hel, en die duiwels is oral om ons.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button