News

Kan jy help?

Wil jy ruil?

Net soos baie lesers sit ek met n klomp duplikate maar ook uitstaande kaarte van krieket en rugby foto kaarte wat Pick & Pay onlangs aangebied het.

Persone met n soortgelyke probleem kan my gerus skakel by 082-778 6701 sodat ons kan ruil.
Ek sal dit waardeer.

Related Articles

Back to top button