NewsNews

Wes-Kaapse dorpe loshande die gewildste vakansiebestemming

Onder die 11 gewildste plekke waar mense vanjaar beoog om hul Desember-vakansie deur te bring, loop die Wes-Kaap provinsie loshande voor met 7 van die 11 dorpe. Dit aldus  Denise Neethling, hoof van bemarking by lekkeslaap. Die plekke sluit in: Mosselbaai Kaapstad Margate Marlothpark Knysna Jeffreysbaai  George Langebaan Hermanus Strand Port Elizabeth Bron: Netwerk24    

Onder die 11 gewildste plekke waar mense vanjaar beoog om hul Desember-vakansie deur te bring, loop die Wes-Kaap provinsie loshande voor met 7 van die 11 dorpe. Dit aldus  Denise Neethling, hoof van bemarking by lekkeslaap. Die plekke sluit in:

  1. Mosselbaai
  2. Kaapstad
  3. Margate
  4. Marlothpark
  5. Knysna
  6. Jeffreysbaai
  7.  George
  8. Langebaan
  9. Hermanus
  10. Strand
  11. Port Elizabeth

Bron: Netwerk24

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button